Nuusmakers

|

Nuusmakers |

‘n Afrikaanse potgooi wat konteks gee aan stories wat Suid-Afrikaners raak.

Nuusmakers is 'n potsending wat elke Vrydag die voorafgaande week se belangrike nuusgebeure akkuraat, betroubaar en sinvol uiteensit. Die joernalis Mia Spies vat die inligting wat elke landsburger behoort te weet saam en verweef dit met nuusmakers se eie woorde. Die grootste nuusgebeurtenis van die week word ook kortliks deur 'n kenner op die gebied ontleed. Ons vervaardigers is Kyran Blaauw, Roland Perold en Andisiwe May.


Previous
Previous

The Witness

Next
Next

Zondo Commission Unpacked